Nurse educators and student nurse neophytes’ perceptions of good interaction in the classroom setting

Author:

Mathevula Friddah R.,Khoza Lunic B.

Abstract

The first session of interaction in the classroom often sets an atmosphere for the entire period of learning. In terms of nurse educator and student nurse neophyte relations, good interaction is essential in helping students to recognise their own responsibilities and to respond positively during the learning process. The purpose of this study was to determine the nurse educators’ and student nurse neophytes’ perceptions of good interaction in the classroom setting. The study attempted to answer the following specific question: ‘What do nurse educators and student nurse neophytes regard as examples of good interaction in the classroom setting?’ The accessible population in this study were all student nurse neophytes registered with the University of Venda for the Baccalaureus Curationis, and nurse educators responsible for teaching first-year student nurses in this programme. The study used probability stratified random sampling to obtain two heterogeneous groups of student participants. Forty first-year student nurses were divided into homogenous subsets of 15 male and 25 female students. A random sampling was conducted to arrive at 10 male and 15 female students. The sampling method relating to nurse educators was purposive sampling. Focus groups were used to interview students using individual in-depth interviews to gather data from nurse educators. Coding was used to organise the data collected during the interviews. The study revealed that nurse educators and student nurse neophytes concur that the ethical behaviours influencing good interaction are respect and support, good communication, honesty and openness. Age, gender and cultural background were also factors. The participants further indicated that good interaction has benefits such as improved co-operation levels, the enhancement of learning, the improvement of pass rates, and a reduction in dropout rates. In conclusion, there is a need for nurse educators and student nurses to develop good practices to promote good interaction in the classroom setting.Die wyse waarop die interaksie tydens die eerste sessie in die klaskamer benader word, bepaal dikwels die atmosfeer vir die res van die leerperiode. Goeie interaksie is dus nodig tussen die verpleegopvoeder en die verpleegnuweling-studente om studente te help om verantwoordelikheid te aanvaar en om positief tydens die leerproses te reageer. Die doel met die studie was om te bepaal wat die persepsies van verpleegopvoeders en verpleegnuweling-studente is ten opsigte van goeie interaksie in die klaskameropset. Die studie het gepoog om die volgende vraag te beantwoord: ‘Wat word deur verpleegopvoeders en verpleegnuweling-studente beskou as voorbeelde van goeie interaksie in die klaskameropset?’Die toeganklike populasie vir die studie was al die verpleegnuweling-studente wat vir die Baccalaureus Curationis aan die Universiteit van Venda geregistreer is, sowel as die verpleegopvoeders wat verantwoordelik is vir die onderrig van die eerstejaar verpleegstudente. Die studie het gebruik gemaak van waarskynlike, ewekansige gestratifieerde steekproeftrekking om twee heterogene groepe studente te trek. Veertig eerstejaarstudente is opgedeel in homogene substelle van 15 manlike en 25 vrouike studente. Die steekproef van die verpleegoopvoeders is met behulp van doelbewuste steekproeftrekking getrek. Fokusgroepe is gebruik om onderhoude te voer met die studente. In-diepte onderhoude is met die verpleegopvoeders gevoer om inligting in te win. Kodifisering is gebruik om die data te organiseer wat tydens die onderhoude ingewin is. Die studie het getoon dat sowel verpleegopvoeders as verpleegnuwelinge saamstem dat respek, ondersteuning, goeie kommunikasie, eerliklheid en openheid etiese gedragspatrone is wat goeie interaksie beïnvloed. Ouderdom, geslag en kulturele agtergrond is ook faktore. Die deelnemers het verder aangedui wat goeie interaksievoordele inhou, soos verbeterde vlakke van samewerking, die verbeterde leerproses, verhoging in slaagsyfers en die afname in uitsakkingsyfers. Opsommenderwyse is daar ‘n behoefte aan verpleegopvoeders en verpleegnuweling-studente om goeie praktyke ten opsigte van goeie interaksie in die klaskameropset te ontwikkel.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

Cited by 2 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3