Outpatients’ experiences of quality service delivery at a teaching hospital in Gauteng

Author:

Arries Ebin J,Newman Odette

Abstract

Quality service delivery to the consumer of health is a legal reality as it is emphasised in the White Paper on the Transformation of Public Service delivery (South Africa, 1997). The guiding philosophy adopted within this framework is that of Batho Pele, which means placing the consumer at the centre of healthcare service delivery. Increasing attention has been paid to hospital processes from a quality perspective. By analogy, outpatient departments can be viewed as industrial plants where technological know-how is transferred to patients through service delivery, which is a cornerstone of a hospital’s business. Outpatients, as consumers of healthcare, draw conclusions about the quality of service delivery based on their experiences of such services. In this vein, an outpatient’s experience of a particular service is an indicator of his/her level of satisfaction with the quality of that service. No South African study can be found in the literature on out-patients’ experiences of quality service delivery. This study’s purpose is to explore and describe outpatients’ experiences of the quality of service delivery at a teaching hospital in Gauteng. A qualitative, explorative, descriptive study that was contextual in nature was conducted to achieve this aim. Focus group interviews were conducted with outpatients who met the selection criteria. Open coding was used to analyse the contents from the transcripts and field notes typed verbatim. Strategies for trustworthiness, namely co-coding, prolonged engagement, triangulation and adequate referencing, were employed to ensure the credibility of the study and research findings. The results reflect themes that were reduced into two main categories, namely positive and negative experiences. The positive experiences reflect outpatients’ experience of their relationship with medical staff and their satisfaction with the quality of medical care. Negative experiences relate predominantly to a lack of service commitments, unethical context, and inter-personal relationship difficulties that render them powerless and dehumanised. Recommendations are made to improve the quality of service delivery at outpatient departments. Opsomming Gehalte dienslewering aan die verbruiker van gesondheidsorg is ‘n wetlike realiteit wat in die Witskrif op die Transformasie van die Openbare Dienste (South Africa, 1997) beklemtoon word. Die rigtinggewende filosofie wat in hierdie raamwerk aangeneem word is die van Batho Pele, wat beteken dat die verbruiker van gesondheidsorg op die voorgrond geplaas word. Vanuit ‘n gehalte perspektief word daar toenemend aandag aan hospitaalprosesse gegee. Analogies, kan ‘n buite-pasiëntdepartement gesien word as ‘n industriële area waar die tegnologiese kennis aan pasiënte oorgedra word deur dienslewering, wat ‘n hoeksteen van die besigheid van ‘n hospitaal is. Buitepasiënte as verbruikers van gesondheidsorg maak gevolgtrekkings oor gehaltedienslewering op die basis van hulle belewenisse van sodanige dienste. In dié opsig, is ‘n pasiënt se belewenis van ‘n bepaalde diens ‘n aanwysing van sy/haar vlak van tevredenheid met die gehalte van daardie diens. Geen Suid-Afrikaanse studie oor buite-pasiënte se belewenisse van gehaltedienslewering kon in die literatuur gevind word nie. Die doelstelling van die studie is om buite-pasiënte se belewenisse van die gehalte van dienslewering by ‘n opleidingshospitaal te verken en te beskryf. ‘n Kwalitatiewe, verkennende, beskrywende studie wat binne ‘n spesifieke konteks plaasvind, is uitgevoer. Fokusgroeponderhoude is gevoer met buite-pasiënte wat aan die seleksie-kriteria voldoen het. Oop-kodering is gebruik om die inhoud van die verbatim getranskribeerde transkripsies en veldnotas te analiseer. Strategieë vir vertrouenswaardigheid, naamlik mede-kodering, verlengde betrokkenheid, kruisvalidasie en voldoende verwysing is toegepas om die geloofwaardigheid van die studie en navorsingsbevin- dinge te verseker. Resultate reflekteer temas wat binne twee hoofkategorieë gereduseer is, naamlik positiewe en negatiewe belewenisse. Positiewe belewenisse reflekteer buite-pasiënte se belewenisse van hulle verhoudings met mediese personeel asook hulle tevredenheid met die gehalte van mediesesorg. Negatiewe belewenisse hou hoofsaaklik verband met ‘n gebrek aan diensleweringverbintenisse, ‘n onetiese konteks, asook interpersoonlike verhoudings-probleme wat hulle magteloos en verontmenslik laat voel. Aanbevelings word gemaak om die gehalte van dienslewering binne buite-pasiënte-afdelings te verbeter.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

Cited by 4 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3