Abstract
This paper examines the dimensionality of professional commitment amongst a sample of 240 South African actuaries. Data were obtained, via a mailed questionnaire, from members of the South African Actuarial Society employed in the financial services industry. Statistical analysis conducted on the data showed that the 3-component model first proposed by Meyer, Allen and Smith (1993) is appropriate for understanding professional commitment amongst South African professionals. The analysis also showed that South African actuaries are highly committed to their profession. Opsomming Hierdie artikel ondersoek die dimensionaliteit van professionele toewyding by ‘n steekproef van 240 Suid-Afrikaanse aktuarisse. Die data is verkry deur ‘n posvraelys aan lede van die Suid-Afrikaanse Aktuariële Vereniging wat in die finansiële dienstesektor werksaam was. Statistiese ontledings wat uitgevoer is op die data dui aan dat die driekomponentmodel, aanvanklik voorgestel deur Meyer, Allen en Smith (1993), geskik is om professionele toewyding by Suid-Afrikaanse beroepslui te verstaan. Die ontleding dui verder aan dat Suid-Afrikaanse aktuarisse hoogs toegewyd is aan hulle professie.
Subject
Applied Psychology,Social Psychology
Cited by
10 articles.
订阅此论文施引文献
订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献