Die faktorstruktuur van die Nuwe Suid-Afrikaanse Groeptoets (NSAG) by verskillende bevolkingsgroepe

Author:

Claassen N.C.W.1,Cudeck R.2

Affiliation:

1. Instituut vir Psigologiese en Edumetriese Navorsing, Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, Privaatsak X41, Pretoria 0001, Republiek van Suid-Afrika

2. Departement Sielkunde, Universiteit van Minnesota, Minneapolis, Minnesota, VSA

Abstract

Die faktorstruktuur van die Nuwe Suid-Afrikaanse Groeptoets Intermediar G ten opsigte van vier bevolkingsgroepe is ondersoek. Die toetslinge was 13-jarige St. 5-leerlinge: Afrikaanssprekend Wit, Engelssprekend Wit, Engelssprekend Indiër, en Afrikaanssprekend Kleurling. Daar is gesoek na die faktormodel wat vir al die populasies optimaal sou wees wat eenvoud en akkuraatheid betref. Alhoewel daar 'n groot mate van ooreenkoms is tussen die faktorstrukture van die vier populasies, is daar beslis geen sprake van faktoriale invariansie oor populasies nie. Die faktorstrukture van die twee hoësosio-ekonomiese statusgroepe enersyds en die twee laesosio-ekonomiese statusgroepe andersyds is egter invariant. Verder het die aard van die nie-verbale redeneringsfaktore by al die populasies grootliks ooreengekom.

Publisher

SAGE Publications

Subject

General Psychology

Cited by 2 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3