Veranderinge en stabiliteit in die evaluatiewe stereotipes van blankes en kleurlinge in Suid-Afrika: 1973–1980/84

Author:

Thiele G.A.1

Affiliation:

1. Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, Privaatsak X41, Pretoria 0001, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

In hierdie Studie is die veranderinge en stabiliteit in die evaluatiewe stereotipes ondersoek wat volwasse blanke Afrikaanssprekendes ( N = 5 362), blanke Engelssprekendes ( N = 4 468) en Kaaplandse kleurlinge ( N = 5 759) van 1973 tot 1980/84 ten opsigte van die volgende groepe gehuldig het: hul eie groepe, die ander twee groepe, swartes en Indiërs en in die geval van die blanke ondersoekgroepe ook ten opsigte van Jode en Portugese. Die stereotipes is deur middel van sewepunt bipolêre adjektiewe beoordelingskale gemeet. Op grond van die bevindings in die ondersoek, naamlik dat daar geen betekenisvolle veranderinge voorgekom het nie in die stereotipes van blanke Afrikaanssprekendes ten opsigte van hul eie groep, blanke Engelssprekendes, Portugese en kleurlinge of in die stereotipes van blanke Engelssprekendes ten opsigte van blanke Afrikaanssprekendes, Jode, Portugese, Indiërs en kleurlinge of in die stereotipes van kleurlinge ten opsigte van blanke Afrikaanssprekendes en Indiërs, is die gevolgtrekking gemaak dat stabiliteit, eerder as veranderinge, die stereotipes van die drie ondersoekgroepe van 1973 tot 1980/84 gekenmerk het. Veranderinge wat wel voorgekom het, kan waarskynlik aan die wisselwerking tussen 'n verskeidenheid faktore toegeskryf word, waaronder die versteuring in die geopolitieke balans in Suider-Afrika asook ander konfliksituasies en veranderinge wat gedurende die sewentigerjare in Suid-Afrika plaasgevind het.

Publisher

SAGE Publications

Subject

General Psychology

Cited by 5 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3