'n Skaal vir die meting van empatiese begrip

Author:

Van Wyk J.D.1

Affiliation:

1. J.D. van Wyk Instituut vir Kinder- en Voiwasseneleiding, Randse Afrikaanse Universiteit, Posbus 524, Johannesburg 2000, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Daar kan min twyfel wees dat 'n sekere mate van empatiese begrip grondliggend is aan alle suksesvolle terapeutiese situasies en ander interpersoonlike verhoudings wat konstruktief en opbouend is. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat 'n deegelike kennis van die aard van empatie noodsaaklik is. In 'n kort teoretiese bespreking word die volgende aspekte van nader beskou: die verskillende betekenisse wat aan die begrip geheg word; die verskille en ooreenkomste tussen empatie en verwante begrippe soos simpatie, identifikasie en projeksie. 'n Geldige meting van empatie kan van groot betekenis wees. Op grond van 'n kritiese evaluering van die vyf basiese metingsbenaderings tot empatie, kan daar gesê word dat die verskillende metinge nie een onderliggende konstruk verteenwoordig nie en dat skaalmetinge, ondanks die kritiek daarteen, van groot praktiese betekenis is en nog steeds die aanvaarbaarste van al die meetinstrumente is. 'n Empatieskaal met voorbeelde van die verskillende vlakke van die skaal, sowel as die skaal se nagevorsde psigometriese eienskappe word gegee.

Publisher

SAGE Publications

Subject

General Psychology

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3