Affiliation:
1. Human Resources Empowerment Group
2. North-West University
Abstract
The purpose of this article is to critically discuss the tragedy that occurred between 11 and 16 August 2012 at the Lonmin Mine in Marikana, South Africa. Although the events leading up to the Marikana massacre were complex and not one single factor was responsible for the tragedy we will focus on the philosophical and anthropological aspect that may have influenced the breakdown of engagement between the management of Lonmin and workers. It will be argued that this breakdown may have been the result of reductionist anthropological trends that arise in capitalism. These trends selectively utilize modern economic principles to advance the profit motive of business and dehumanises workers. This dehumanisation is clear in the view of workers by the Lonmin management and breakdown of communication. In order to provide an alternative anthropology the philosophy of Paul Ricoeur with special reference to his work Fallible man (1986) is explored and applied as an alternative anthropology for the reductionist trends related to labour that sporadically arise in capitalism. This offers a balanced view that incorporates the aim of responsible business to make profit with that of a sustainable labour market.
Die doel van hierdie artikel is om ‘n kritiese bespreking te doen van die tragedie wat tussen 11 en 16 Augustus 2012 afgespeel het by die Lonmin-myn in Marikana, Suid-Afrika. Hoewel die gebeure wat aanleiding gegee het tot die Marikana-slagting kompleks is en nie gereduseer kan word tot een enkele faktor wat verantwoordelik was vir die tragedie nie, sal ons fokus op die filosofiese en antropologiese aspekte wat gelei het tot die ineenstorting van die kommunikasie tussen die bestuur van Lonmin en die werkers. Daar sal aangevoer word dat hierdie ineenstorting die gevolg kon wees van reduksionistiese antropologiese neigings wat binne die raamwerk van kapitalisme ontwikkel. Hierdie neigings maak op ‘n selektiewe basis gebruik van modern ekonomiese beginsels om die winsmotief van besighede te bevorder, en dit lei tot die ontmensliking van die werker. Hierdie ontmensliking is duidelik sigbaar uit die oogpunt van die werkers teenoor die agtergrond van die Lonmin-bestuur en die ineenstorting van kommunikasie tussen die partye. Om ‘n alternatiewe antropologie voor te stel, word ondersoek ingestel na die filosofie van Paul Ricoeur, met spesifieke verwysing na sy werk Fallible man (1986) en dit word toegepas as ‘n alternatiewe antropologie vir die reduksionistiese neigings wat saamhang met arbeid soos wat dit sporadies in kapitalisme opduik. Dit bied ‘n gebalanseerde gesigspunt wat die doel van verantwoordelike besighedspraktyke (om wins te maak) inkorporeer met ‘n volhoubare arbeidsmark.
Publisher
Koers Bulletin for Christian Scholarship
Subject
Philosophy,Religious studies
Cited by
4 articles.
订阅此论文施引文献
订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献