Child and youth care workers: Profile, nutrition knowledge and food safety and hygiene practices

Author:

Grobbelaar Hendrina H.,Napier Carin E.

Abstract

Background: Facilities concerned with children ‘in need of care’ should not only be considered as a last resort for a child’s care, but also as an intervention that requires more than addressing a child’s basic physical needs. The nutritional needs of children are particularly important to consider as they are a fundamental part of the care provided.Objectives: The purpose of this descriptive quantitative study was to investigate the profile, nutrition knowledge, food safety and hygiene practices of child and youth care workers (CCWs) in residential care settings in order to guide the development of a food preparation and nutrition manual.Method: The residential care settings included in this study were three that were selected randomly in Durban. CCWs (N = 40) employed permanently or part-time were included. Convenience purposive sampling of the CCWs was undertaken. A structured self-administered questionnaire, developed and tested for this purpose, was used to gather information on the profile, nutrition knowledge, food safety and hygiene practices. The data were analysed for descriptive statistics (means and frequencies).Results: The majority of CCWs were women aged 18−34 years. Very few had completed a relevant tertiary qualification. The results indicated that the respondents’ knowledge was fair on general nutrition guidelines, but there were areas of concern. Specifically, knowledge on recommended fruit and vegetable intake, correct serving sizes and importance of a variety in the diet were lacking. Some knowledge about food safety and hygiene practices was demonstrated, but not in totality.Conclusion: The overall findings supported the development of a comprehensive food preparation and nutrition manual for child residential care facilities. Agtergrond: Fasiliteite gemoeid met kinders ‘in die behoefte van sorg’ nie net beskou moet word as ’n laaste uitweg vir ’n kind se sorg nie, maar ook as ’n intervensie wat meer as net die basiese en fisiese behoeftes van kinders aanspreek. Die voedingsbehoeftes van kinders is veral belangrik om te oorweeg as ’n fundamentele element van versorging.Doelwit: Die doel van hierdie beskrywende kwantitatiewe studie was om die profiel, voeding kennis en voedsel- veiligheid en higiëne van kinder-en jeugsorgwerkers te ondersoek in residensiële sorg instellings met die doel om ’n voedsel voorbereiding en voedings handleiding te ontwikkel.Metode: Die residensiële sorg instellings het bestaan uit drie ewekansig gekiesde kinderhuise in Durban. Die studie het bestaan uit kinder-en jeugsorgwerkers (N = 40) in permanente of deeltydse poste. ’n Doelgerigte steekproef van die kinder-en jeugsorgwerkers is onderneem. ’n Gestruktureerde self-geadministreerde vraelys, ontwikkel en getoets vir hierdie doel, is gebruik om inligting oor die profiel, voeding kennis, voedselveiligheid en higiëniese praktyke van die kinder- en jeugsorgwerkers in te samel. Die data is ontleed vir beskrywende statistieke.Resultate: Die meerderheid van die kinder- en jeugsorgwerkers was vroulik, tussen die ouderdomme van 18−34 jaar. Min het ‘n toepaslike tersiêre kwalifikasie gehad. Dit blyk uit die resultate dat die respondente se algemene voeding riglyne was aanvaarbaar. Die resultate het gedui op ’n gebrek aan kennis oor die aanbevole vrugte en groente inname, korrekte porsiegroottes en die belangrikheid van ’n verskeidenheid in die dieet. Die respondente het tot ’n mindere mate kennis oor voedselveiligheid en higiëne gehad.Gevolgtrekking: Die algemene bevindinge ondersteun die ontwikkeling van ’n omvattende voedsel voorbereiding en voedings handleiding vir kinder residensiële sorg instellings.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

Cited by 1 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3