Equipping lay facilitators to support emotionally wounded children in Africa by means of healing communities

Author:

Coetsee Dirk,Grobbelaar Jan

Abstract

Many children in Africa are emotionally wounded by circumstances and experiences not supporting their overall well-being and healthy development, and are in need of effective support. It seems that the church’s educational ministry and pastoral care based on individualistic pastoral practices do not address this need effectively. Beginning with an orientation to the problem, the article then focused on the development of lay facilitators for healing communities as an alternative way of ministering to children who experience emotional suffering. With reference to an illustrative narrative of a camp with deprived children, some elements contributing to the success of the camp were highlighted and linked to the effective functioning of healing communities. Thereafter the process used to equip lay people to facilitate such healing communities was described. The article concluded with challenges to the church in Africa to develop a new ministry to serve emotionally wounded children. In Afrika is daar talle emosioneel gekweste kinders wie se omstandighede en ervarings nie tot hulle welsyn en gesonde ontwikkeling bydra nie. Hierdie kinders het ’n intense behoefte aan genesing. Dit wil egter voorkom of die kerk se opvoedkundig-georiënteerde bediening aan kinders en die individualistiese pastorale praktyk nie daarin slaag om effektief aan hierdie behoefte te voldoen nie. Nadat daar oorsigtelik na die probleem gekyk is, fokus die artikel op die ontwikkeling van ongekwalifiseerde lidmate as fasiliteerders in genesende gemeenskappe as ’n alternatiewe benadering om emosioneel gekweste kinders te bedien. Met verwysing na ’n illustratiewe uitbeelding van ’n kamp vir emosioneel gekweste kinders, word sommige elemente wat tot die sukses van die kamp bygedra het, uitgelig. Hierdie elemente word dan aan die effektiewe funksionering van genesende gemeenskappe verbind. Daarna word die opleidingsproses vir fasiliteerders van sulke groepe bespreek. Die artikel sluit af deur die kerk in Afrika tot ’n nuwe bedieningspraktyk uit te daag.

Publisher

AOSIS

Subject

General Medicine

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3