Self-care symptom-management strategies Amongst women living with HIV /AIDS in an urban area in KwaZulu-Natal

Author:

Marie Modeste Regis R.,Majeke Sisana J.

Abstract

People living with HIV and AIDS experience a number of symptoms such as fatigue, nausea and vomiting, fever and anxiety during the various stages of the illness. This has a negative effect on their quality of life. Women are the most commonly infected group and are at greater risk of acquiring HIV than men. In addition to their vulnerability, women have other responsibilities in society and expectations from society to fulfil. Women’s health-seeking and health practice behaviours are often hindered by a number of factors, including family responsibilities, poverty and fear.This paper presents the findings of a qualitative study aimed at exploring the self-care symptommanagement strategies used by women living with HIV and AIDS in an urban area in KwaZulu-Natal in 2006.Eleven participants were selected through a purposive sampling method until saturation was reached. Individuals were assessed in depth, using the symptom-management strategy interview.Qualitative content analysis was used to examine the transcribed interviews, using a deductive approach based on the categories of self-care symptom-management strategies.Various physical and psychological symptoms and a number of self-care symptom-management strategies were reported by the participants and these included taking medication and seeking help.The study makes recommendations on how to improve women’s ability to employ a self-care strategy in managing their HIV- and AIDS-related symptoms.OpsommingMense wat met MIV en Vigs leef, ervaar verskeie simptome in die verskillende stadiums van die siekte, soos moegheid, naarheid en braking, koors en angstigheid. Dit het ’n negatiewe effek op hul lewensgehalte. Vroue is die groep wat die meeste besmet word, en staan ’n groter risiko om MIV op te doen as mans. Benewens hul vatbaarheid, het vroue ook ander verantwoordelikhede en verwagtinge om in die samelewing te vervul. Vroue se gesondheidsbevorderende en gesondheidspraktykgedrag word dikwels gekniehalter deur ’n aantal faktore, wat familieverantwoordelikhede, armoede en vrees insluit.Hierdie artikel bied die bevindinge aan van ’n kwalitatiewe studie gemik op die verkenning van selfsorg-simptoombeheerstrategieë wat deur vroue met MIV en Vigs in 2006 in ’n stedelike gebiedin KwaZulu-Natal gebruik is.’n Steekproef van 11 respondente is geselekteer deur middel van ’n doelbewuste steekproefmetode totdat versadiging bereik is. Individuele diepte-onderhoude is gevoer deur gebruik te maak van die simptoombeheerstrategie-onderhoud. Kwalitatiewe inhoudelike analise is gebruik om die getranskribeerde onderhoude te analiseer deur middel van ’n deduktiewe metode gegrond op die kategorieë van selfsorg-simptoombeheerstrategieë.Verskeie fisiese en psigologiese simptome asook ’n aantal selfsorg-simptoombeheerstrategieë is deur die respondente gerapporteer. Die selfsorg-simptoombeheerstrategieë wat in die studie identifiseer is, het die neem van medikasie en die soek na hulp ingesluit.Die studie maak aanbevelings oor hoe om vroue se vermoë om ’n selfsorg-strategie om MIV- en Vigs-verwante simptome te beheer, te verbeter.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3