Abstract
A model for woman-centred childbirth was developed through four phases in accordance with the objectives of the study, namely, a description of mothers’ experiences of childbirth and that of attending midwives of managing mothers during childbirth concept analysis of woman-centred care, model development, and an evaluation phase. The identified concepts and sub-concepts were classified and developed into in a conceptual model within the six elements of the practice theory, as outlined by Dickoff, James and Wiedenbach’s (1968:423) survey list cited by Madela-Mntla (1999:69) in Tlakula (1999:119). These elements are recipient, agent, context, procedure, purpose and dynamic. The relational statements derived after conceptualisation of each of the six concepts were inferred through the process of deductive analysis and synthesis. The development of the woman-centred childbirth model contained six components, namely, goals, concepts, definitions, relationships, structures and assumptions, as outlined in Chinn and Jacobs (1987:116). The model was evaluated in accordance with Chinn and Kramer’s (1995:134–135) method and refined by experts in midwifery practice and model generation. Limitations were recognised and recommendations made.OpsommingDie model vir vrouegesentreerde sorg is ontwikkel deur vier fases in ooreenstemming met die doelwitte van die studie, naamlik, beskrywing van die moeders se ondervinding van kindergeboorte en dié van die diensdoende vroedvroue wat die moeders tydens kindergeboorte bestuur het, ontleding van die begrip ‘vrouegesentreerde sorg’, modelontwikkeling en die evalueringsfase. Die geïdentifiseerde konsepte en subkonsepte is geklassifiseer en gekonseptualiseer in ’n konseptuele model binne die ses elemente van die praktykteorie soos omlyn deur Dickoff, James en Wiedenbach (1968:423) in hulle oorsiglyne wat in Madela-Mntla (1999:69) aangehaal word in Tlakula (1999:119). Hierdie elemente is ontvanger, agent, konteks, prosedure, doel en dinamika. Die relasionele verklarings afgelei na die konseptualisering van elkeen van die ses konsepte, is afgelei deur die proses van deduktiewe ontleding en sintese. Die ontwikkeling van die ‘vrouegesentreerdesorg kindergeboortemodel’ het ses komponente bevat, naamlik, doelwitte, konsepte, definisies, verwantskappe, strukture en assumpsies soos omlyn in Chinn en Jacobs (1987:116). Die model is geëvalueer volgens Chinn en Kramer (1995:134–135) se metode en verfyn deur deskundiges in verloskundige praktyk en die generering van modelle. Beperkings is erken en aanbevelings is gemaak.
Subject
Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy
Cited by
9 articles.
订阅此论文施引文献
订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献