Abstract
In this article the the ministry of hope to women without hope are investigated in the South African context of hope and reconciliation. Since apartheid ended 19 years ago, a democratic policy has been followed. The Truth and Reconciliation Commission was assigned the task to lead the population of South Africa to hope and reconciliation. The question may truly be asked whether the current picture could be that of a healed country. On the one hand, a large part of the population demonstrates a negative attitude regarding future expectations of South Africa; on the other hand, there are people at grassroots level who strive daily to bring about reconciliation in society by trying to make life easier for others. Utilising the available resources, which are minimal, the women called Mamas Africa are examples of people who serve the hopeless with hope every day. The central theoretical argument is that the Mamas Africa phenomenon has the potential of bringing hope, should it branch out widely. The concept of Mamas Africa refers to women from all races who promote mutual commitment based on their faith, and also make a difference in the South African society. In this article, an empirical investigation was made into the motivation behind the Mamas Africa phenomenon in the first place. Secondly, a normative investigation was conducted into the theology of hope from the perspective of reformed theology; and finally, pragmatic guidelines have been provided for the ministry of hope to the hopeless in the South African society.In hierdie artikel word die bediening van hoop en versoening aan oënskynlik hooplose vroue ondersoek in die Suid-Afrikaanse konteks van hoop en versoening. Dit is reeds 19 jaar sedert apartheid afgeskaf is en ’n demokratiese beleid in Suid-Afrika gevolg word. Die Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK) is getaak om die bevolking van Suid-Afrika na hoop en versoening te lei. Dit wil egter voorkom asof die bevolking van Suid-Afrika tans verder van rekonsiliasie is as direk na 1994. Die vraag kan tereg gevra word of dit ’n beeld is van ’n land wat genesing beleef. Ondanks die staking van die WVK se werksaamhede en die oorwegend negatiewe ingesteldheid van ’n groot deel van die bevolking rakende die toekomsverwagtinge in Suid-Afrika, is daar diegene op grondvlak wat elke dag daarna streef om versoening in die samelewing te bewerkstellig deur die lewe van ander te probeer vergemaklik. Die vroue genaamd ‘Mamas Afrika’ is voorbeelde van diegene wat, met die minimum hulpbronne tot hulle beskikking, daagliks die hooploses met hoop bedien. Die konsep Mamas Afrika verwys na vroue van alle rasse wat hulle, as uitvloeisel van hulle geloof en vertroue in God, beywer tot onderlinge versoening. Die vraag wat hier ter sprake is, is die volgende: Wat is die relevansie van die Christelike hoop en versoening as dryfveer vir morele aksie in die Suid-Afrikaanse samelewing se groei na versoening en nasiewording soos toegepas deur die Mamas Afrika?
Cited by
1 articles.
订阅此论文施引文献
订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献