Kataphysical inquiry, onto-relationality and elemental forms in T.F. Torrance’s doctrine of the mediation of Jesus Christ

Author:

Davis Martin M.

Abstract

The doctrine of the mediation of Jesus Christ in the scientific theology of T.F. Torrance rests on the fundamental methodological axiom that knowledge is developed according to the nature (kata physin) of the object of scientific inquiry. To know God through the incarnate Son, who is ‘of one nature with the Father’, is to know God in strict accordance with God’s nature and hence in a theologically scientific way. In Torrance’s kataphysical method, a priori knowledge of God is excluded, for epistemology follows ontology. Because the fundamental aspects of reality are relational rather than atomistic, a scientific theological approach to the doctrine of the mediation of Jesus Christ requires that he be investigated within the nexuses of ‘being-constituting’ interrelations, or ‘onto-relations’, which disclose his identity as incarnate Saviour of the world. Following the principle of logical simplicity, the vast and scattered array of Torrance’s thought can be reduced to a minimal number of elemental forms that succinctly describe in a unitary, non-dualist manner the onto-relations that constitute the identity of the incarnate Son. The primary elemental forms of Torrance’s doctrine of mediation are the Nicene homoousion and the Chalcedonian doctrine of the hypostatic union. Two additional elemental forms that readily arise as corollaries of the doctrine of the hypostatic union are the doctrines of incarnational redemption and the ‘vicarious humanity’ of Jesus Christ. These elemental forms provide a conceptual lens for a theologically holistic view of the mediation of Jesus Christ in the scientific theology of T.F. Torrance.Die leer van die versoening van Christus in die wetenskaplike teologie van T.F. Torrance berus op die fundamentele metodologiese aanname dat kennis volgens die aard(kataphysin) van die voorwerp van wetenskaplike ondersoek verwerf word. Om God deur die vleesgeworde Seun (wat een in wese met die Vader is) te ken, is om Hom in noue ooreenstemming met sy wese en daarom op ’n teologies-wetenskaplike wyse te ken. Volgens Torrance se katafisiese metode is aprioriese kennis van God nie moontlik nie, omdat die ontologie aan die epistemologie voorafgaan. Aangesien die fundamentele kenmerke van die werklikheid relasioneel eerder as atomisties is, vereis ’n wetenskaplik-teologiese benadering tot die leer van die versoening van Christus dat die ondersoek binne die kader van ‘wesensbepalende’ verhoudings of ‘onto-verhoudings’ plaasvind. Dit is immers laasgenoemde wat Christus se identiteit as vleesgeworde Verlosser van die wêreld blootlê. Deur die beginsel van logiese eenvoud toe te pas, kan die omvangryke en sporadiese idees van Torrance gereduseer word tot ’n kleiner aantal kernelemente wat op ’n unitêre, ondubbelsinnige wyse die ‘onto-verhoudings’ wat die identiteit van die vleesgeworde Seun verteenwoordig, duidelik beskryf. Die vernaamste kernelemente van Torrance se leer oor die middelaarskap is die Niceaanse homoousion en die Chalcedoniese leer van die wesenseenheid. Twee opvallende, parallelle kernelemente by die leer van die wesenseenheid is die leer van die verlossing op grond van die vleeswording en die plaasvervangende mensheid van Jesus Christus. Hierdie kernelemente verskaf ’n konsepsuele lens waardeur ’n teologiese, holistiese beskouing van die middelaarskap van Jesus Christus in die wetenskaplike teologie van T.F. Torrance ondersoek kan word. 

Publisher

AOSIS

Subject

General Medicine

Cited by 2 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

1. Bibliography;Re-Imagining Nature: The Promise of a Christian Natural Theology;2016-04-01

2. The pre-history of the incarnation of Jesus Christ in the Christology of T.F. Torrance;In die Skriflig/In Luce Verbi;2016-03-18

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3