Pastoral care to or with sex-starved pregnant women in an African context

Author:

Baloyi Magezi E.,Manala Matsobane J.

Abstract

The aim of this article is to highlight some African women’s problematic sex life, even in their married lives, as a result of prescribed and lengthy periods of abstinence from sex – especially during pregnancy. Literature studies, especially on Yoruba sexual practices, showed that forced abstinence from sexual activity during pregnancy is rife and that many women seem content with the situation, probably as a result of their internalisation of patriarchal beliefs and values, prescribed as a means of socialisation. This phenomenon of abstinence from sexual intercourse during pregnancy by the women in some African societies is the focus of the study. The article examined the following: views of sex amongst Black African people, medical views of sex and views of sex in Christian tradition. Also examined at length was the phenomenon of abstinence from sex in an African context. The findings led to a critical evaluation of the phenomenon and a search for pastoral guidelines that could facilitate transformation, intimacy and committed sexual life in African families.Die doel van hierdie artikel is om die problematiese seksuele lewens van sommige vrouens in Afrika na vore te bring. Die probleme kom voor ten spyte van die feit dat hulle getroud is omdat lang tydperke van onthouding, veral tydens swangerskap, vir hulle voorgeskryf word. ’n Literatuurstudie, veral oor die Yoruba se seksuele praktyke, dui daarop dat gedwonge onthouding van seksuele aktiwiteite gedurendede swangerskap heersend is. Verder kom dit ook voor asof baie vrouens nie daarmee probleme ervaar nie, waarskynlik as gevolg van hulle geïnternaliseerde patriargale oortuigings en waardes, wat vir sosialiseringsdoeleindes voorgeskryf word. Hierdie studie fokus op die verskynsel van onthouding van geslagsomgang gedurende swangerskap deur vrouens in sommige Afrika-gemeenskappe. Die artikel ondersoek die volgende: Swart Afrikane se tradisionele seksbeskouing, die mediese seksbeskouing en die Christelike tradisie se seksbeskouing. Die verskynsel van seksonthouding in ’n Afrika-konteks word ook ondersoek. Die bevindinge lei tot ’n kritiese evaluering van die fenomeen en die soeke na pastorale riglyne wat transformasie, intimiteit en toewyding in seksuele verhoudings in families in Afrika sou kon fasiliteer.

Publisher

AOSIS

Subject

General Medicine

Cited by 2 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3