The South African Military Nursing College Pupil Enrolled Nurses’ experiences of the clinical learning environment

Author:

Caka Ernestina M.,Lekalakala-Mokgele Sebi

Abstract

The study focused on the clinical learning experiences of Pupil Enrolled Nurses (PENs) within the military health service. The purpose of the research was to explore and describe the learning experiences of PENs within the Military health clinical learning environment. An explorative, descriptive, contextual design which is qualitative in nature was used to guide the study. The military as a training institution prides itself on preparing nurses both as soldiers and nurses, this could be both challenging and exasperating for students, as the scopes are diverse. Being notably very hierarchical, the military’s rules constantly take precedence over nursing rules. For the duration of nursing training, students are allocated in the clinical learning area to acquire competencies such as problem solving, cognitive and psychomotor skills (Kuiper & Pesut 2003:383). Students learn how to merge theory and practice and apply theories in the practical sense. This is however, not done in isolation from the military codes, as they are intertwined. Attendance of military parades and drills are incorporated during this phase. This could create missed opportunities from the clinical learning as students are expected to leave the clinical setting for this purpose. Three focus group sessions were conducted and the experiences of the students, as narrated by themselves, yielded valuable insights. The researcher wrote field notes and assisted with the management of the audio tapes for easy retrieval of information. Data was analysed by the researcher, independent of the cocoder. Two themes relating to the PENs’ learning experiences emerged from the data analysed: (1) facilitators of clinical learning, (2) and barriers to clinical learning. The findings obtained depicted those factors which facilitated and obstructed student learning. These findings made it possible for the researcher to make recommendations concerning positive interventions which could be taken to enhance learning.Die studie het gefokus op die kliniese leerervarings van leerling-ingeskrewe verpleegkundiges (LIV’s) in die militêre gesondheidsdiens. Die doel met die navorsing is om die kliniese leerervarings van LIV’s binne die militêre gesondheidsomgewing te verken en te beskryf. ’n Verkennende, beskrywende, kontekstuele ontwerp, kwalitatief van aard, is gebruik om die studie te rig. As ’n opleidingsinstituut roem die weermag hulle op die opleiding van verpleegkundiges as soldate, en nie slegs verpleegkundiges nie. Dit kan uitdagend sowel as frustrerend vir studente wees omdat die omvang van hierdie opleiding so divers is. In die weermag, bekend vir sy hiërargie, geniet militêre reëls gedurig voorrang bo verpleegkundige reëls. Vir die duur van die verpleegopleiding word studente aan die kliniese leerareas toegewys om vaardighede soos probleemoplossing en kognitiewe en psigomotoriese vaardighede te bekom (Kuiper & Pesut 2003:383). Studente leer hoe om teorie en praktyk te verenig en teorie in die praktyk toe te pas. Dit word egter nie geïsoleerd van militêre kodes gedoen nie, aangesien dit alles vervleg is. Bywoning van militêre parades en drilsessies moet in hierdie fase geïnkorporeer word. Dit kan tot verbeurde kliniese opleidingsgeleenthede lei, aangesien daar van studente verwag word om die kliniese omgewing vir hierdie doeleindes te verlaat. Drie fokusgroepsessies is gehou en die ervarings van die studente, soos deur hulleself vertel, het waardevolle insigte gelewer. Die navorser het veldnotas gemaak en was behulpsaam met die hantering van bandopnames om die herroeping van inligting te vergemaklik. Die navorser het die data onafhanklik van die medekodeerder geanaliseer. Twee temas met betrekking tot die leerervarings van LIV’s het na afloop van die data-analise aan die lig gekom: (1) fasiliterende faktore vir kliniese leerervaring, (2) struikelblokke tot kliniese leerervaring. Die bevindinge dui op faktore wat die studente se leerervaring fasiliteer, asook struikelblokke tot leerervaring. Na aanleiding van hierdie bevindinge het dit moontlik gemaak vir die navorser om aanbevelings te maak aangaande positiewe intervensies wat toegepas kan word ter bevordering van die leerervaring.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

Cited by 8 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3