Perceptions of health promoters about health promotion programmes for families with adolescents orphaned as a result of AIDS in the rural Hammanskraal region in South Africa

Author:

Mthobeni Maseapo P.,Peu Mmapheko D.

Abstract

South African communities are still greatly affected by the high rate of infection with HIV or who are living with AIDS, mirrored in the 2008 overall national HIV prevalence of 29.3%(UNAIDS 2010:10). In addressing the challenge, the health system is dependent on community care level workers such as caregivers to render health promotion and education in the homes and communities. The caregivers based in the communities are the ones with first-hand information on what is needed for the success of health promotion programmes. This study, aimed at exploring the challenges faced by the health promoters, described their perceptions regarding a health promotion programme for families with adolescents orphaned as a result of AIDS. Data were collected on the purposively selected participants at the rural Hammanskraal region in South Africa and the research question: ‘What is your perception regarding health promotion programmes for families with adolescents orphaned as a result of AIDS’ was asked and discussed by participants in a focus group interview. Data were analysed using the adapted Tesch method to organize and isolate the main categories, sub-categories and themes. The following main categories were isolated: attitudes of adolescents, effectiveness of home visits, need for health education and limited resources. Based on the findings, it was therefore recommended that health care planners assist in the improvement of health promotion and education by using the community and national media, providing information material and providing access to the internet in order to allow more people, including young people, to access the information.Suid-Afrikaanse gemeenskappe word steeds grootliks beïnvloed deur die hoë vlak van MIV en vigs, soos weerspieël in die algehele nasionale MIV-syfer in 2008 van 29.3% (UNAIDS 2010:10). In die aanspreek van hierdie uitdaging is die gesondheidstelsel afhanklik van gemeenskapsorgwerkers om gesondheidsbevordering en -opleiding aan huise en gemeenskappe te voorsien. Die versorgers wat in die gemeenskap werk, het eerstehandse inligting oor wat nodig is om die sukses van programme vir gesondheidsbevordering te verseker. Hierdie studie, wat ten doel het om die uitdagings van gesondheidspromotors te verken, beskryf hul persepsie ten opsigte van ’ngesondheidsbevorderingsprogram vir families met adolessente wat wees gelaat is as gevolg van vigs. Data is op die doelbewus geselekteerde deelnemers in die landelike Hammanskraal-streek in Suid-Afrika ingesamel en die volgende navorsingvraag is in ’nfokusgroep-onderhoud gevra en bespreek: ‘Wat is jou persepsie oor die gesondheidsbevorderingsprogram vir families met adolessente wat ouerloos gelaat is as gevolg van MIV en vigs?’ Die data is met behulp van die aangepaste Tesch-metode geanaliseer om die hoof- en sub-kategorieë, asook die temas te organiseer en isoleer. Die volgende hoof-kategorieë is uitgesonder: die houdings van adolessente, die doeltreffendheid van huisbesoeke, die behoefte aan gesondheidsopvoeding en beperkte hulpbronne. Gebaseer op hierdie bevindinge is die aanbeveling dat die gesondheidsorgbeplanners bydra tot die verbetering van gesondheidsbevordering en -opvoeding deur die gebruik van gemeenskaps- en nasionale media, die beskikbaarstelling van inligtingsmateriaal en die voorsiening van internet om meer mense, insluitende jongmense, die geleentheid te bied om toegang tot die inligting te verkry.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3