Nigerian health workers’ views concerning factors influencing paediatric adherence to anti-retroviral therapy

Author:

Ehlers Valerie J.,Chiegil Robert J.

Abstract

Few studies have focused on paediatric anti-retroviral therapy (ART) adherence in Nigeria, probably because of the ethical challenges involved in studying children. The study aimed to identify factors that influence paediatric ART adherence as perceived by health care workers providing ART services in two cities in Nigeria. Knowledge about such factors would be used to formulate recommendations for enhancing paediatric ART adherence in Nigeria, for facilitating the tasks of the health care workers and for enhancing the ART programme’s effectiveness. An exploratory descriptive qualitative research design was used to identify and to describe health care workers’ views in Kano and Lagos, Nigeria. Three focus group discussions were conducted at two clinics that provide free paediatric ARVs (antiretroviral drugs). The transcribed data were analysed by using the framework approach of data analysis. Health care providers perceived poverty, illiteracy, stigma, discrimination, inappropriate care approaches, and parental dynamics as factors that influence paediatric ART adherence. Paediatric ART adherence levels in Nigeria could be enhanced by emphasising paediatric ART adherence counselling and by adopting a comprehensive family centred care approach, by improving free paediatric ART services and by empowering parents and reducing stigma and discrimination.OpsommingMin studies het al op pediatriese anti-retrovirale behandeling (ARB) nakoming in Nigerië gefokus, wat moontlik toegeskryf kan word aan die etiese uitdagings betrokke by die bestudering van kinders. Die studie het gepoog om faktore te identifiseer wat pediatriese ARB nakoming kan beΪnvloed, soos waargeneem deur gesondheidsdienswerkers wat ARB dienste verskaf in twee stede in Nigerië. Kennis van sulke faktore sal aangewend word om aanbevelings te maak om die pediatriese ARB nakoming in Nigerië te verbeter, om die taak van die gesondheidsorgwerkers te vergemaklik en om die ARM (anti-retrovirale medisyne) program se doeltreffendheid te verbeter.‘n Verkennende beskrywende kwalitatiewe navorsingsontwerp was benut ten einde gesondheidswerkers in Kano en Lagos, Nigerië, se standpunte te identifiseer en te beskryf. Drie fokusgroepbesprekings is gehou in twee klinieke wat gratis ARMs verskaf. Die getranskribeerde data is ontleed deur die raamwerkbenadering tot data analise te gebruik. Gesondheidsdienswerkers het waargeneem dat armoede en ongeletterdheid, stigma en diskriminasie, ontoepaslike sorgbenaderings en ouerlike dinamika, faktore was wat pediatriese ARB nakoming beĭnvloed het. Pediatriese ARB nakomingsvlakke in Nigerië kan verbeter word deur pediatriese ARB nakomingsberading te beklemtoon, deur die aanvaarding van ‘n omvattende gesinsgesentreerde sorgbenadering wat gratis ARB dienste bied, deur die verbetering van ARB dienste, die bemagtiging van ouers en die vermindering van stigma en diskriminasie.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

Cited by 1 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3