A literature review of the impact of HIV and AIDS on the role of the elderly in the sub-Saharan African community

Author:

Lekalakala- Mokgele Eucebious

Abstract

The status of older adults in Africa occupies a small but rapidly expanding share of the global literature on ageing. The human immunodeficiency virus (HIV) and acquired immune deficiency syndrome (AIDS) pandemic has generated a new focus on the changing role of the elderly in communities that have been affected. In sub-Saharan Africa, where millions are projected to be infected with HIV and about two million deaths are recorded annually amongst the traditionally productive adults, such loss of parents and breadwinners means children and the elderly have had to take up unusual responsibilities. A literature review on the elderly and HIV and AIDS provided the data analysed for this article. Access to databases was mainly via EBSCO (www.ebsco.co), which allowed searches in major databases and search engines useful in an academic setting for finding and accessing articles in health and health-related academic journals, repositories and archived reports. Results showed that the AIDS pandemic has direct and indirect effects which have manifested in a set of interrelated social, economic and psychological dimensions that could ultimately impact on the health and well-being of the elderly. It is concluded that more needs to be done to articulate the knowledge base of the impact of HIV and AIDS in order to inform social, economic and political policies for the purpose of alleviating the problems that the pandemic is wreaking on the elderly African population.OpsommingDie status van ouer volwassenes in Afrika beklee’n klein, maar vinnig groeiende deel van die globale verouderings literatuur. Die menslike immuniteitsgebreksvirus (MIV) en verworwe immuniteitsgebreksindroom (VIGS) pandemie het ‘n nuwe fokus op die veranderende rol van bejaardes in die gemeenskap wat deur VIGS beïnvloed word, gegenereer. In sub-Sahara Afrika waar na beraming miljoene geïnfekteer word met MIV, met sowat twee miljoen sterftes jaarliks gerekordeer onder die tradisoneel produktiewe volwassenes, word daar van die kinders en bejaardes verwag om ongewone verantwoordelikhede op hulle te neem as gevolg van die verlies aan ouers of broodwinners. ‘n Literatuuroorsig wat handel oor bejaardes en MIV en VIGS het die geanaliseerde data voorsien vir hierdie artikel. Toegang tot die databasis was meestal deur EBSCO (www.ebsco.co) wat soektog toegelaat het tot groot databasisse en soekenjins wat bruikbaar in die akademiese opset is en die vind van artikels aangaande gesondheid, gesondheidverwante akademiese joernale en argief verslae. Bevindings toon dat die VIGS pandemie direkte en indirekte effekte het. Hierdie effekte manifisteer in ‘n stel sosiaal verwante, ekonomiese en psigologiese dimensies wat ten einde ‘n impak op die gesondheid en welstand van bejaardes het. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat meer gedoen moet word om die kennis basis van MIV en VIGS te artikuleer om die sosiale, ekonomiese en politiese beleid in kennis te stel, om sodoende die resulterende probleme van MIV en VIGS op die bejaarde Afrika populasie te verlig.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

Cited by 8 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3