Incidence, severity and management of cancer chemotherapy related oral mucositis in Eastern Cape and Western Cape

Author:

Maree Johanna E.,Combrink Margaretha J.,De Lange Tanya,Toerien Andrea S.,Bedeker Minette

Abstract

This study explored the incidence, duration and severity of oral mucositis in patients receiving chemotherapy in the Eastern and Western Cape, how this symptom was managed and whether the patients considered the management to be effective. An exploratory, contextual, quantitative survey was conducted. The sampling method was convenience. One hundred and sixty patients were recruited, with 106, (66.3%) participating. Data were collected by means of self-reports, using a self-administered questionnaire. Oral mucositis was a common problem, with 71.7% (n = 76) reporting to have had mucositis. Pain was not effectively managed, as 69.8% (n = 53) of respondents experienced pain whilst only 17.1% (n = 13) reported to have used analgesics. More than half of the respondents used prescribed mouth and throat preparations, whilst 28.9% (n = 22) used non-prescribed self-care measures including potentially harmful products. A significant difference was found between using non-prescribed self-care measures and the duration of oral mucositis (χ² = 0.81; p = 0.01). The reported grade of mucositis did not influence the use of non-prescribed self-care measures, whilst the more pain patients experienced the less inclined they were to use these measures. The management of oral mucositis remains a challenge. Failure to palliate this distressing symptom can lead to the use of potentially harmful self-care measures. Die studie het die insidensie, tydsduur en intensiteit van orale mukositis in Oos en Wes Kaapse pasiënte wat kankerchemoterapie ontvang verken asook hoe hierdie simptoom hanteer is en die sukses hiervan volgens die pasiënte. ‘n Kwantitatiewe, ekploratiewe, kontekstuele opname is onderneem. ‘n Gerieflikheidsteekproef is gebruik om die deelnemers te verkry. Een hondered en sestig persone is genader en 66.3% (n = 106) het aan die studie deelgeneem. Die datainsamelingsmetode was self-rapportering met behulp van ’n vraelys en beskrywende statistiek is gebruik om die data te verwerk. Orale mukositis was ’n algemene probleem, aangesien 71.7% (n = 76) van die respondente die simptoom ondervind het. Pyn was nie goed beheer nie, aangesien 69.8% (n = 53) pyn ondervind het terwyl slegs 17.1% (n = 13) aangedui het dat hulle analgetika gebruik het. Meer as die helfte van die respondente het voorgeskrewe mond en keel preparate gebruik, terwyl 28.9% (n = 22) self gemedikeer het wat potensiële nadelige preparate ingesluit het. ’n Beduidende verskil is tussen die gebruik van nie voorgeskrewe medikasie en die duur van mukositis bevind (χ² = 0.81; p = 0.01). Die graad van die mukositis het nie die gebruik van die self-medikasie beinvloed nie. Hoe meer pyn ondervind is, hoe minder was die neiging om die mukositis self te behandel. Die hantering van orale mukositis bly ’n uitdaging. Die onsuksesvolle palliasie van hierdie simptoom kan tot die gebruik van potensieel nadelige self-sorg maatreëls lei.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3