Abstract
There are two perspectives on trust: personal and systems trust. This paper focuses on personal trust. The purpose of the paper is to analyse the relationship between personal trust in organisations on the one hand and organisational commitment and job and work involvement on the other hand. This is done against the background of four hypotheses. They refer to the difference between affective and instrumental commitment - stating that personal trust correlates with affective but not instrumental commitment – and to the difference between job and work involvement – stating that personal trust correlates with job but not work involvement. Opsomming Daar is twee perspektiewe oor vertroue: persoonlike en stelsel vertroue. Hierdie artikel fokus op persoonlike vertroue. Die doel van die artikel is om die verwantskap tussen persoonlike vertroue in organisasies aan die een kant en organisasie-verbintenis en pos – en werkbetrokkenheid aan die ander kant te ontleed. Dit word gedoen teen die agtergrond van vier hipotesese. Hulle verwys na die verskil tussen affektiewe en instrumentele verbintennisse – beklemtoning dat persoonlike vertroue korreleer met affektiewe maar nie instrumentele verbetenis – die verskil tussen pos en werkbetrokkenheid – beklemtoning dat persoonlike vertroue korreleer met pos maar nie werkbetrokkenheid.
Subject
Applied Psychology,Social Psychology
Cited by
14 articles.
订阅此论文施引文献
订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献