Abstract
Metaphors have always lent strength to human communication. A closer examination will reveal their value for theological conversation, in particular as a vehicle for meaning. Meaning includes both linguistic and cognitive aspects. Bread has been a favourite subject of metaphor. When the concept breadis viewed metaphorically in the context of the Bible, it becomes evident that it transcends the usual boundaries set by metaphorical understanding. Bread, as metaphor, becomes a vehicle of transition from grain to spiritual life. This is possible because metaphor in the Bible is to be understood within the context of special revelation of God, the story of the Bible.Brood: Van graan tot lewe. Bevestiging van die gebruik van die metafoor. Metafore versterk kommunikasie tussen mense. Nadere ondersoek openbaar die waarde van metafore vir teologiese gesprek, en in besonder as ’n spreekbuis vir betekenis. Betekenis sluit taalkundige sowel as kognitiewe aspekte in. Brood is ’n algemene begrip wat in metafore gebruik word. Wanneer die begrip broodmetafories in bybelse konteks gebruik word, oortref dit gewoonlik die gewone gebruiksbegrensing daarvan. Brood as metafoor kan ook gesien word as die oorgangsmedium van graan tot geestelike lewe omdat metafore in die Bybel binne die konteks van ’n spesiale openbaring van God verstaan moet word – die storie van die Bybel.