The plenipotentiary idea as Leitmotiv in John’s Gospel

Author:

Kok Jacobus

Abstract

In this article the plenipotentiary idea in John’s Gospel is studied in relation to Jewish institution(s) of agency. It is argued that the missionary idea in John’s Gospel is a Leitmotiv (central or dominant theme) that integrates the Christology and Soteriology in the fourth Gospel. Jesus is presented as being God’s empowered plenipotentiary who was sent by God to give life and to judge – qualities that were judged to be the prerogative of the Creator-God. After the resurrection, Jesus empowers his disciples to become plenipotentiaries who are called to continue the mission that God had started in and through Jesus. Unlike some scholars who argues that John is a sectarian writing aimed at an in-group, the author of this article arguesthat John’s idea of mission is one that encourages an openness towards outsiders, motivated by love and other regarded, and expressed in a boundary transcending manner.Opsomming: Gesantskap as leitmotief in die Johannesevangelie. In hierdie artikel word die konsep van gesantskap in Johannes se Evangelie in verhouding tot die Joodse konsepte van gesantskap bestudeer. Daar word aangevoer dat die missionale of gesantskapskonsep ’n leitmotief (sentrale of dominante tema) in Johannes se Evangelie is, en dat dit met die Christologie en die Soteriologie in die vierde Evangelie geïntegreer is. Jesus word as God segevolmagtigde verteenwoordiger (gesant of plenipotensiaris) aangebied wat deur God gestuur is om lewe te gee en te oordeel – kwaliteite wat tradisioneel gesproke die prerogatief van God alleen is. Ná die opstanding bemagtig Jesus sy dissipels as sy gevolmagtigde verteenwoordigers wat geroep en gestuur is om die doel wat God in en deur Jesus begin het, te kontinueer. In teenstelling met sommige geleerdes wat beweer dat Johannes ’n sektariese geskrif is wat op die ‘in-groep’ in teenstelling met die ‘uit-groep’ gemik is, of dat Johannes geen sensitiwiteit vir buitestanders het nie, argumenteer die outeur van hierdie artikel dat Johannes se idee van sending ’n openheid teenoor buitestanders impliseer wat deur liefde gemotiveer is en op so ’n wyse uitgeleef behoort te word dat dit (sosiale en ander) grense transendeer.

Publisher

AOSIS

Subject

General Medicine

Reference25 articles.

Cited by 3 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3