Perspectives on family and youth ministry embedded in the missio Dei – an African perspective

Author:

Knoetze Johannes

Abstract

The largest part of the population in Africa is classified as youth, but most churches in Africa are still without a contextual African family and youth theology. In many instances, the first question which is asked by churches is how to reach families and youth, without understanding who the ones are that are involved and what the calling is of those who participate in the ministry, as well as who those families and youth are that are ministered too. This article will contribute to the theological understanding of why a family and youth ministry specific for Africa is important. Since identity is a key issue in family and youth ministry, the article takes a short reality check on African family and youth ministry in relation to identity. A missional hermeneutical key is proposed and attention is given to the what question. In the last part, family and youth ministry is discussed from the missio trinitatis Dei perspective to give perspectives on the how, who and what questions.Perspektiewe op ’n gesins- en jeugbediening vanuit die missio Dei – ’n Afrika-perspektief. Die meeste kerke in Afrika beskik nie oor ’n kontekstuele teologie vir ’n gesins- en jeugbediening spesifiek vir Afrika nie, alhoewel die grootste gedeelte van die bevolking in Afrika as jeuggeklassifiseer word. Wanneer daar aan gesins- en jeugbediening gedink word, is die eerste vraag wat gewoonlik gevra word hoe dit gedoen word, sonder om duidelikheid te verkry oor wie by die bediening betrokke is en wat die roeping van die bedienaars is, asook wie die gesinne en die jeug is wat bedien word. Hierdie artikel wil ’n bydrae lewer tot die teologiese verstaan van waarom ’n eie gesins- en jeugbediening vir Afrika belangrik is. Aangesien die vraag oor identiteit wesenlik in gesins- en jeugbediening is, word oorsigtelik na omstandighede in Afrika gekyk om daardeur gesinne en die jeug se identiteit binne ’n bepaalde konteks te plaas. ’n Missionale hermeneutiek word as sleutel voorgestel om die roepings- of wat-vraag te beantwoord. Laastens word gesins- en jeugbediening in Afrika vanuit die missio trinitatis Dei bespreek as ’n perspektief om die hoe, wie en wat-vrae te beantwoord.

Publisher

AOSIS

Subject

General Medicine

Cited by 8 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3