Abstract
This article presents a historic analysis of theological training in the black Reformed Churches in South Africa (RCSA) − Southland Synod (Coloured), Synod Midlands (black) and Synod Soutpansberg (black) − and highlights the major trends with regard to theological training. Four phases are identified: (1) 1910–1951, informal training of evangelists and ministers on a local basis; (2) 1952–1960, the beginning of formal training of ministers and evangelists; (3) 1961–1989, training under the 1961 Theological Training Policy for the black RCSA; and (4) 1990 to today, theological training in the black RCSA in the context of the new South Africa.Teologiese opleiding in die swart Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA). Die artikel bied ’n historiese ontleding van teologiese opleiding in die swart Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika − Suidland Sinode (Kleurling), Middellande Sinode (swart) en Soutpansberg Sinode (swart) − en beklemtoon die belangrikste tendense met betrekking tot teologiese opleiding. Vier fases word in die artikel geïdentifiseer: (1) 1910–1951, informele opleiding van evangeliste en leraars op ’n plaaslike basis; (2) 1952–1960, die begin van die formele opleiding van predikante en evangeliste; (3) 1961–1989, opleiding onder die 1961 Teologiese Opleidingsbeleid in die swart GKSA; en (4) 1990 tot vandag, teologiese opleiding in die swart GKSA in die konteks van die nuwe Suid-Afrika.
Cited by
3 articles.
订阅此论文施引文献
订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献