Leadership as an enabling function: Towards a new paradigm for local church leadership in the 21st century

Author:

Elkington Rob,Meekins Darryl,Breen Jennifer M.,Martin Suzanne S.

Abstract

Ministry leadership presents unanticipated challenges to those seeking to serve the church. Whilst formal theological programmes provide essential education in Christianity and ministry, they do not equip new ministry leaders to navigate the complex adaptive system that is ‘The church’. Upon completion of a formal educational programme, new church leaders are expected to be a leader without having the benefit of ongoing support for their leadership development process. To address this gap, and with the use of Osmer’s heuristic, this article presents a framework of leadership development that draws primary from the business literature and can be adapted to ministry. Given the rough terrain inherent in the 21st century church, the authors of this article hope that this work provides a framework that will increase leadership effectiveness, prolong leadership tenure, and empower churchleaders to foster the Christian worldview both within and outside their flock. Firstly, this article introduces a new framework for leadership development in the 21st century church. Next, we articulate the model and directly apply it to church leadership. We discuss not only issues that currently exist in the church, but also propose interventions that could improve the functionality and effectiveness of the church. We conclude with a list of theory-based activities that, if undertaken, will equip church leaders to utilise the framework proposed in this article.Leierskap as bemagtigings funksie: Op weg na ’n nuwe paradigma vir plaaslikekerkleierskap in die een-en-twintigste eeu. Kerkleierskap bied onverwagte uitdagings vir diegene wat tot die bediening toetree. Terwyl formele teologiese programme wel noodsaaklike opleiding in die Christelike godsdiens en teologie bied, word nuwe toetreders tot die bediening van die komplekse veranderende stelsel van ‘die kerk’ nie na behore toegerus om leiers in die kerk te wees nie. Na die voltooiing van ’n formele opleidingsprogram word van nuwe kerkleiers verwag om ’n leier te wees sonder die hulp van voortgesette ondersteuning vir hulle leierskapsontwikkelingsproses. Om hierdie gaping te oorbrug, bied hierdie artikel ’n raamwerk vir leierskapsontwikkeling. Hierdie raamwerk is hoofsaaklik uit besigheidsliteratuur ontwikkel, maar kan vir die bediening aangepas word. Aangesien die een-en-twintigste-eeuse kerk in ’n onstuimige wêreld moet oorleef, hoop die skrywers van hierdie artikel dat genoemde raamwerk leierskapsdoeltreffendheid sal verhoog, die duur van leierskap sal verleng en kerkleiers sal bemagtig om die Christelike wêreldbeskouing te bevorder, binne sowel as buite hulle gemeentes. Die artikel stel eerstens ’n nuwe raamwerk vir die ontwikkeling van leierskap in die een-en-twintigste-eeuse kerk voor. Vervolgens word die model ontleed en direk op die kerklike leierskap toegepas. Die bespreking handel nie net oor kwessies wat tans in die kerk bestaan nie, maar bemiddelings word ook voorgestel om die funksionaliteit en doeltreffendheid van die kerk te verbeter. Ter afsluiting volg ’n lys teoreties-gebaseerde aktiwiteite wat, indien dit uitgevoer word, kerkleiers sal toerus om die voorgestelde raamwerk effektief te gebruik.

Publisher

AOSIS

Subject

General Medicine

Reference89 articles.

Cited by 2 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3