Interventions to promote psychiatric patients’ compliance to mental health treatment: A systematic review

Author:

Serobatse Mosidi B.,Du Plessis Emmerentia,Koen Magdalena P.

Abstract

Background: Non-compliance to treatment remains one of the greatest challenges in mental healthcare services, and how to improve this remains a problem.Aim: The aim of this study was to critically synthesise the best available evidence from literature regarding interventions to promote psychiatric patients’ compliance to mental health treatment. The interventions can be made available for mental health professionals to use in clinical practice.Method: A systematic review was chosen as a design to identify primary studies that answered the following research question: What is the current evidence on interventions to promote psychiatric patients’ compliance to mental health treatment? Selected electronic databases were thoroughly searched. Studies were critically appraised and identifid as answeringthe research questions. Evidence extraction, analysis and synthesis were then conducted by means of evidence class rating and grading of strength prescribed in the American Dietetic Association’s manual.Results: The systematic review identifid several interventions that can improve patients’ compliance in mental health treatment, for example adherence therapy and motivational interviewing techniques during in-hospital stay.Conclusions: Conclusions were drawn and recommendations formulated for nursing practice, education and research.Agtergrond: Geen-samewerking met behandeling bly steeds een van die grootste uitdagings in geestesgesondheidsorgdienste, en genoegsame kennis oor hoe om dit te verbeter, is steeds ’n probleem.Doelwit: Die doel van hierdie studie was om die beskikbare bewyse vanuit literatuur aangaande intervensies ter bevordering van psigiatriese pasiënte se samewerking met geestesgesondheidsbehandeling krities te sintetiseer. Hierdie intervensies kan aan professionele gesondheidsorgpersoneel beskikbaar gestel word ter bevordering van psigiatriese pasiënte se samewerking met geestesgesondheidsbehandeling.Metode: ’n Sistematiese literatuuroorsig is gekies as die ontwerp om primêre studieste identifieer wat die volgende navorsingsvraag beantwoord: Wat is die huidige kennis ten opsigte van intervensies wat psigiatriese pasiënte se samewerking met geestesgesondheidsbehandeling bevorder?Resultate: Studies is ingesluit vir kritiese gehalte-beoordeling ten opsigte van metodologie, en is uiteindelik geïdentifieer as bronne van bewyse wat die literatuuroorsigvraag toepaslik beantwoord. Bewysonttrekking, -analise en -sintese is gedoen deur middel van die beoordeling van bewysklas en -gradering van bewyssterkte, soos voorgeskryf in die American Dietetic Association se handleiding. Die sistemiese literatuuroorsig het aangedui datdaar heelparty intervensies is wat psigiatriese pasiënte se samewerking met behandeling kan verbeter, byvoorbeeld samewerkingsterapie en motiveringsonderhoudstegnieke.Gevolgtrekking: Gevolgtrekkings is gemaak en aanbevelings is geformuleer vir die verpleegpraktyk, verpleegonderrig en navorsing in verpleging.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3