Parents’ lived experience of providing kangaroo care to their preterm infants

Author:

Leonard Angela,Mayers Pat

Abstract

Premature and low birthweight infants pose particular challenges to health services in South Africa. While there is good evidence to demonstrate the benefits of kangaroo care in low birthweight infants, limited research has been conducted locally on the experiences of parents who provide kangaroo care to their preterm infants. This phenomenological study explores the lived experience of parents who provided their preterm infants with kangaroo care at a tertiary-level maternity centre in the Western Cape. In-depth interviews were conducted with six parents: four mothers and two fathers. Data was analysed using an adaptation of the approaches described by Colaizzi (1978:48-71) and Hycner (1985:280-294). To ensure trustworthiness, the trustworthiness criteria described by Guba and Lincoln (1989:242-243) were applied. Kangaroo care is a phased process, each phase bringing a unique set of experiences. The eight themes that emerged are described: unforeseen, unprepared and uncertain - the experience of birth; anxiety and barriers; an intimate connection; adjustments, roles and responsibilities; measuring success; a network of encouragement and support; living-in challenges; and living with the infant outside of hospital. Challenges facing health care providers are described and recommendations for information about kangaroo care and support for parents are made. Opsomming Vroeggebore babas en babas met ’n lae geboortegewig stel besondere uitdagings vir Suid-Afrikaanse gesondhiedsdienste. Daar bestaan goeie bewyse dat die kangaroesorgmetode voordelig is vir babas met ’n laegeboortegewig, dog is minimale plaaslike navorsing gedoen oor die ondervindinge van ouers wat hierdie metode gebruik om vir hul vroeggebore babas te sorg. Hierdie fenomenologiese studie verken die geleefde ervaringe van ouers wat vir hulle vroeggebore babas deur middel van die kangaroesorgmetode in ’n tersiêre kraamsentrum in die Weskaap gesorg het. Data is ingesamel deur in-diepte onderhoude met ses ouers te voer: vier moeders and twee vaders van vroeggebore babas. Data is ontleed volgens ’n verwerking van die metodes soos deur Colaizzi (1978:48-71) en Hycner (1985:280-294) beskryf. Om betroubaarheid te verseker, is die betroubaarheidskriteria van Guba en Lincoln (1989:242-243) toegepas. Kangaroesorg is ’n geleidelike proses; elke fase lei tot ‘n unieke stel ondervindinge. Agt temas is uit die data geïdentifiseer: Onverwags, onvoorbereid en onseker - die geboorte-ervaring; angstigheid and hindernisse; ’n intieme verband; aanpassings, rolle en verantwoordelikhede; die meting van sukses; ’n netwerk van aanmoediging en ondersteuning; die uitdagings van binne die hospitaal leef; saamleef met die baba buite die hospital. Uitdagings wat gesondheidspersonnel te voorstaan kom en aanbevelings oor inligting met betrekking tot kangaroesorg en ondersteuning aan ouers word voorgestel.

Publisher

AOSIS

Subject

Public Health, Environmental and Occupational Health,Health Policy

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3