1 John: ‘Effects’ in biblical texts that constitute ‘lived experiences’ in the contemplative reading of those texts

Author:

Van der Merwe Dirk

Abstract

It is evident according to 1 John 2:28–3:10 that the eschatological events predicted in this text have implications for how people should live prior to these events. This essay explores this eschatological pericope by analysing a number of the linguistic effects used in the text inorder to determine how the assumed spiritualities embedded in this pericope are generated to influence the readers. These linguistic effects form part of the rhetoric used by the author to awaken certain spiritualities (lived experiences) in readers in order to motivate them to act according to the recommendations given in the text. Four effects identified and examined in this essay that constitute ‘lived experiences’ in the contemplative reading of texts are (1) the dynamic interaction between text and reader, (2) the composition of images, (3) the dialectic of pretension and retention and (4) entanglement in a text.1 Johannes: ‘Effekte’ in bybelste tekste wat ‘geleefde ervaringe’ in die nadenkende lees vandaardie tekste konstitueer. Volgens 1 Johannes 2:28–3:10 is dit duidelik dat die eskatologiese gebeure waarna daar in die teks verwys word, implikasies het vir hoe die mens vóór hierdie gebeure behoort te lewe. Die artikel ondersoek hierdie eskatologiese perikoop deur ‘n aantal van die taalkundige effekte in die teks te analiseer om vas te stel hoe die veronderstelde spiritualiteite wat in die perikoop ingebed is, gegenereer is. Hierdie taalkundige effekte vorm deel van die teksretoriek wat deur die outeur aangewend is om bepaalde spiritualiteite in lesers wakker te maak met die doel om hulle te motiveer om volgens die aanbevelings wat in die teks vervat is, te handel. Vier effekte wat in hierdie artikel geïdentifiseer en ondersoek word en wat spiritualiteite of ‘geleefde ervaringe’ deur die kontemplatiewe lees van tekste tot stand bring, is (1) die dinamiese interaksie tussen teks en leser, (2) die samestelling van beelde, (3) die dialektiek van pretensie en retensie en (4) ‘verstrengeling met ‘n teks.

Publisher

AOSIS

Subject

General Medicine

Cited by 7 articles. 订阅此论文施引文献 订阅此论文施引文献,注册后可以免费订阅5篇论文的施引文献,订阅后可以查看论文全部施引文献

同舟云学术

1.学者识别学者识别

2.学术分析学术分析

3.人才评估人才评估

"同舟云学术"是以全球学者为主线,采集、加工和组织学术论文而形成的新型学术文献查询和分析系统,可以对全球学者进行文献检索和人才价值评估。用户可以通过关注某些学科领域的顶尖人物而持续追踪该领域的学科进展和研究前沿。经过近期的数据扩容,当前同舟云学术共收录了国内外主流学术期刊6万余种,收集的期刊论文及会议论文总量共计约1.5亿篇,并以每天添加12000余篇中外论文的速度递增。我们也可以为用户提供个性化、定制化的学者数据。欢迎来电咨询!咨询电话:010-8811{复制后删除}0370

www.globalauthorid.com

TOP

Copyright © 2019-2024 北京同舟云网络信息技术有限公司
京公网安备11010802033243号  京ICP备18003416号-3